English to afrikaans meaning of

Castanea sativa is 'n soort bladwisselende boom wat algemeen as die soetkastaiing bekend staan. Dit is inheems aan Suid-Europa en Klein-Asiƫ en word wyd verbou vir sy eetbare neute.